Goue Wes Ligte Gerei Hengelklub  
                      Ons is `n sosiale ligte gerei hengel klub gebaseer in die wesrand. 
                      Ons is op die omblik 17 bote sterk. 
                      Ons het 25 senior mans waarvan 4 van ons deur gaan na die SA`s binnelandse kompetisie (All Inlands) wat die 29 en30ste September plaas vind op Hartebeespoort dam 
                      
                        Ons het 5 Dames en 2 juniors. 
                          
                       
                      Goue Wes Ligte Gerei Hengelklub 
                      Posbus 4118 
                      Helikonpark 
                      Randfontein 
                      1771 
                        
                        
                      TEL: 082 348 6326 
                      Voorsitter: Mike Reid 
                         
                         |