|  Bethlehem Hengelaars-Vereniging   Bethlehem Hengelaars-vereniging bestaan al meer as 50 jaar.   Ons is aktief in die volgende fasette:   Varswater - Provinsiaal   Ligte gerei boot - Provinsiaal   Kunsaas - Sosiaal   Rots en strand - Sosiaal   Enige belangstellendes kan die Sekretaris, Pieter le Roux by 083 630 2686 of Willem Smith by lhlbhm@dorea.co.za kontak vir verdere besonderhede  |